-
This teaching is talking about God’s plan for dating. This information applies to everyone, even if you are already married. We have to renew our minds to God’s system of dating. What we have accepted as normal isn’t what God intended for us.
-
David, a man after God’s own heart (1 Sam. 13:14), prepared his heart in advance for adversity; his heart was unwaveringly fixed on God.
-
Listen as Andrew interviews Dr. James Dobson (founder of Focus on the family) about the long-standing law allowing abortion. And with the new ruling that has legalized gay marriage, they are looking for answers now more than ever. See what Andrew Wommack’s response is, and what you can do about this moral decline.
-
Watch as Andrew interviews Dr. James Dobson (founder of Focus on the family) about the long-standing law allowing abortion. And with the new ruling that has legalized gay marriage, they are looking for answers now more than ever. See what Andrew Wommack’s response is, and what you can do about this moral decline.
-
Jesus didn’t begin His ministry or work a single miracle until the Holy Spirit came upon Him. If that were true for Jesus, then isn’t it the height of arrogance to believe we can govern our own lives? It’s important to understand this.
-
Andrew se omvattende studie van die Woord onthul die geestelike impak van jou keuses, woorde en optrede en die invloed wat dit op jou vermoë uitoefen om die Satan se aanvalle af te weer en om God se beste te ontvang. Ontdek die kragtige waarhede agter ware geestelike gesag en verstom jou aan die resultate.
-
Ons lees nêrens dat Jesus geweier het om iemand te genees nie. In die lig van Jesus se stelling dat Hy niks uit Homself kan doen nie, maar net wat Hy die Vader sien doen (Joh. 5:19 en 8:28-29), is sy dade voldoende bewys dat dit altyd God se wil is om te genees.
-
Die wêreld beleef vandag ’n identiteitskrisis. Die mens is slegs ’n skadu van dit wat God vir ons in gedagte gehad het. Die meeste mense is al vir so lank ongelukkig dat hulle nie weet wat hulle misloop nie.
-
In die nadraai van die 2001-terroristeaanvalle op Amerika is die vraag: “Waarom gebeur slegte dinge?” meer as gewoonlik gevra. Ongelukkig bly hierdie vraag dikwels onbeantwoord, of die verkeerde antwoorde word gegee.
-
Dit is belangrik om te verstaan wat gebeur het toe jy Jesus as jou Verlosser aangeneem het. Hierdie kennis en begrip sal keer dat die Woord wat in jou hart gesaai is, deur die Satan gesteel word. Dit is onmoontlik om die oorvloedige lewe wat Jesus ons kom gee het, sonder die Heilige Gees te lewe. Voordat Jesus se dissipels Hom ontvang het, was hulle swak en vol vrees. Nadat hulle die Gees ontvang het, het hulle draers van God se wonderwerkende krag geword – en dit is vandag tot ons beskikking.
-
Dis Reeds Joune! bring die goeie nuus dat God se optrede nie op wat jy moet doen gebaseer is nie; dit is gebaseer op wat Jesus gedoen het. Met die lees van hierdie boek sal jy die nodige kennis ontvang om God te vertrou. Dis net die waarheid wat jy ken wat jou vrymaak!
-
The crucifixion of Christ is the centerpiece of world history. Yet few understand what the real meaning and power of the cross is. It means so much more than just the wooden instrument of crucifixion or self denial.



















