Die Goeie Nuus: God Wil Hê Jy Moet Gesond Wees Boekie

R30.00

Ons lees nêrens dat Jesus geweier het om iemand te genees nie. In die lig van Jesus...

SKU: AF102 Category:

Description

Daar is 17 geleenthede in die evangelies waar Jesus al die siekes genees het wat na Hom toe gekom het.

Daar is 47 ander geleenthede waar Hy een of twee mense op ’n slag genees het.

Ons lees nêrens dat Jesus geweier het om iemand te genees nie. In die lig van Jesus se stelling dat Hy niks uit Homself kan doen nie, maar net wat Hy die Vader sien doen (Joh. 5:19 en 8:28-29), is sy dade voldoende bewys dat dit altyd God se wil is om te genees.

Additional information

Weight 0.074 kg
Dimensions 210 × 145 × 5 cm