Description
Die wêreld beleef vandag ’n identiteitskrisis. Die mens is slegs ’n skadu van dit wat God vir ons in gedagte gehad het. Die meeste mense is al vir so lank ongelukkig dat hulle nie weet wat hulle misloop nie.
In hierdie boekie:
• Adam en Eva se identiteitskrisis
• Die Satan se aanval op Jesus se identiteit
• Die nuwe jy
• Ewige verlossing
• Waarom dan ’n heilige lewe?
• Jou ware identiteit – Skrifgedeeltes