Selfgesentreerdheid: Die Bron Van Al Ons Smarte

R30.00

Moeilike situasies het ‘n manier om die hart bloot te lê. ‘n Krisis – fina-siële druk, gebroke verhoudings, of die dood van ‘n geliefde – kan vir een persoon die einde van die wêreld beteken, terwyl dit vir iemand anders ‘n geleentheid is om die krag van God se Woord te bewys. Wat maak die verskil?

SKU: AF315 Category:

Description

 

Moeilike situasies het ’n manier om aan die lig te bring wat in ons harte aangaan. Intense finansiële druk, ’n gebroke familieverhouding of die dood van ’n geliefde is vir een persoon ’n krisis, terwyl iemand anders dit as ’n geleentheid sien om vanuit die krag van God se Woord te leef. Wat is die verskil? Dit is die vraag wat Andrew in hierdie boekie beantwoord.

Hy konfronteer ons oor ons selfsug en verduidelik hoe twee mense wat voor dieselfde moeilike situasie te staan kom, op totaal verskillende maniere reageer. Jy sal leer wat dit beteken wanneer Paulus skryf: “Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my,” en hoe hierdie wete kan maak dat jy jou krisisse anders hanteer. Jy kan liefde, vreugde en vrede ervaar, selfs te midde van die donkerste omstandighede.

 

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 210 × 145 × 5 cm

Title

Go to Top