In die nadraai van die 2001-terroristeaanvalle op Amerika is die vraag: “Waarom gebeur slegte dinge?” meer as gewoonlik gevra. Ongelukkig bly hierdie vraag dikwels onbeantwoord, of die verkeerde antwoorde word gegee.
Die Goeie Nuus: Waarom Slegte Dinge Gebeur – Boekie
R110.00
Description
In hierdie boekie:
Is God soewerein?
God sal toelaat wat ons toelaat
Alles sal ten goede meewerk
Die storm wat hulle nie kon ontwrig nie
’n Christelike respons op die
terroristeaanvalle van 2001
Wat van Job?
God is liefde
Waarom slegte dinge gebeur – Skrifgedeeltes
Additional information
| Weight | 0.10 kg |
|---|---|
| Dimensions | 210 × 145 × 5 cm |






