-
Het jy al ooit gewonder wat nou eintlik gebeur het toe jy “weer gebore” was? Jy kyk in die spieël en jou weerkaatsing lyk nog dieselfde – jou liggaam het nie verander nie.

ONLANGSE NAVORSING TOON dat die oorgrote meerderheid Christene, mense wat beweer dat hulle wedergebore is, glo dat hulle verlossing ten minste deels van hulle gedrag en optrede afhanklik is. Ja, hulle glo dat Jesus vir hulle sondes gesterf het, maar nadat hulle Hom as hulle Verlosser aangeneem het, glo hulle dat hulle steeds aan ‘n sekere standaard moet voldoen om “goed” genoeg te wees.

Is jy verward oor God se natuur? Is Hy die God van oordeel waarvan ons in die Ou Testament lees, of die God van genade en goedheid in die Nuwe Testament?

Die Woord van God is soos ʼn saad en jou hart is die grond. Die meeste Christene smag na verandering in een of ander area van hulle lewe.

Hierdie boeke is saamgestel uit ’n VERSAMELING geredigeerde voetnotas uit Andrew Wommack se Life for Today Study Bible. Elke hoofstuk hanteer ’n ander aspek van geloof. Hoe werk geloof?

Al wat jy nodig het, is die regte werktuig, en hier is dit! AS JY KAN LEES, KAN JY ‘N LEWE VERANDER… Hierdie kursus is ontwikkel sodat enigiemand te eniger tyd op enige plek ’n ongelowige kan bereik, ’n dissipel kan maak, of saam met ander Christene in die Here kan groei.