Verstaan Geloof E-book (pdf)

R11.00

Hierdie boeke is saamgestel uit ’n VERSAMELING geredigeerde voetnotas uit Andrew...

SKU: AF100-E Category:

Description

Hierdie boeke is saamgestel uit ’n VERSAMELING geredigeerde voetnotas uit Andrew Wommack se Life for Today Study Bible. Elke hoofstuk hanteer ’n ander aspek van geloof. Hoe werk geloof? Wat is die drie grootste vyande van geloof? Hoe herken ek hindernisse wat geloof belemmer? Hoe kan ek die “maat van geloof” wat ek van God ontvang het, meer effektief maak? Skrifverwysings is noukeurig aangebring sodat jy jou Bybel saam met die lees van hierdie boekie kan gebruik.