God Se Ware Natuur E-book (Mobi)

R41.00

Is jy verward oor God se natuur? Is Hy die God van oordeel waarvan ons in die Ou Testament...

SKU: AF308-EM Category:

Description

Is jy verward oor God se natuur? Is Hy die God van oordeel waarvan ons in die Ou Testament lees, of die God van genade en goedheid in die Nuwe Testament? Andrew se openbaring oor hierdie onderwerp sal jou bevry en jou ’n nuwe vertroue in jou verhouding met God gee. Dit is regtig ’n amper te-goed-om-waar-te–wees boodskap.