Genade Die Krag Van Die Evangelie E-book (pdf)

R47.00

ONLANGSE NAVORSING TOON dat die oorgrote meerderheid Christene, mense wat beweer...

SKU: AF322-E Category:

Description

ONLANGSE NAVORSING TOON dat die oorgrote meerderheid Christene, mense wat beweer dat hulle wedergebore is, glo dat hulle verlossing ten minste deels van hulle gedrag en optrede afhanklik is. Ja, hulle glo dat Jesus vir hulle sondes gesterf het, maar nadat hulle Hom as hulle Verlosser aangeneem het, glo hulle dat hulle steeds aan ‘n sekere standaard moet voldoen om “goed” genoeg te wees.

Indien dit waar is, ontstaan die vrae: wat is daardie standaard en hoe weet jy of jy daaraan voldoen? Die kerk probeer al eeue lank om hierdie vrae te beantwoord en dit lei altyd tot godsdienstige en wettiese gebondenheid.
Wat is die antwoord? Ons moet begin deur die regte vraag te vra. Dis nie “Wat moet ons doen?” nie, maar “Wat het Jesus gedoen?” As jy die apostel Paulus se openbaring van Jesus se versoeningswerk verstaan, sal jy nooit weer twyfel of jy aan die standaard voldoen nie.