Lewer jou gebede die gewenste resultate? NA AMPER VIER DEKADES in die bediening het Andrew Wommack verskeie belangrike waarhede rondom gebed ontdek. Sy gebedslewe is baie anders as dertig jaar gelede en die resultate het dramaties verbeter!