Hoe sien jy jouself? Baie van die Israeliete kon die Beloofde land nie binnegaan nie, omdat hulle hulleself as sprinkane gesien het (Num. 13:33). Die Bybel sê dat hulle “die Heilige van Israel gekrenk (limited)” het (Psalm 78:41).
Hou Op Om God Te Beperk – Boek
R230.00
Description
Hoe sien jy jouself? Baie van die Israeliete kon die Beloofde land nie binnegaan nie, omdat hulle hulleself as sprinkane gesien het (Num. 13:33). Die Bybel sê dat hulle “die Heilige van Israel gekrenk (limited)” het (Psalm 78:41).
As jy werklik God se wil vir jou lewe wil ervaar, moet jy jouself sien soos wat Hy jou sien. In Spreuke 23: 7 lees ons: “Want soos hy in sy siel bereken, so is hy.” In hierdie boek sal jy ontdek hoe Andrew dit gedoen het. Lees hoe hy God beperk het deur die manier waarop hy homself gesien het. Sy verhaal sal jou inspireer en uitdaag om ook van jou eng denkwyse ontslae te raak en jouself suksesvol te sien!
Additional information
| Weight | 0.30 kg |
|---|---|
| Dimensions | 220 × 140 × 13 cm |