Volledige dissipelskap-evangelisasie

R180.00

Al wat jy nodig het, is die regte werktuig, en hier is dit!
AS JY KAN LEES, KAN JY ‘N...

SKU: AF417 Category:

Description

Volledige dissipelskapevangelisasie ’n Kursus van 48 lesse

(’n Spiraal gebonde boek)

Al wat jy nodig het, is die regte werktuig, en hier is dit!

AS JY KAN LEES, KAN JY ‘N LEWE VERANDER…

Hierdie kursus is ontwikkel sodat enigiemand te eniger tyd op enige plek ’n ongelowige kan bereik, ’n dissipel kan maak, of saam met ander Christene in die Here kan groei.

VOLG HIERDIE STAPPE

1. Lees die kort les
2. Vra die voorbereide vrae
3. Gee die voorbereide antwoorde
En kyk hoe God in iemand anders se lewe werk!

Deur Andrew Wommack en Don Krow

Additional information

Weight 0.875 kg
Dimensions 295 × 220 × 10 cm