Verander Sonder Inspanning E-book (Mobi)

R47.00

Die Woord van God is soos ʼn saad en jou hart is die grond. Die meeste Christene smag...

SKU: AF331-EM Category:

Description

Die Woord van God is soos ʼn saad en jou hart is die grond. Die meeste Christene smag na verandering in een of ander area van hulle lewe. Hulle doen alles moontlik om daardie verandering te bewerkstellig, maar kort voor lank het hulle weer in hulle ou gewoontes en gedrag vasgeval. Hulle selfdissipline en selfbeheersing het hulle opnuut in die steek gelaat. Hoe vind blywende verandering plaas? ʼn Ruspe hoef nie berge te versit om ʼn skoenlapper te word nie. ʼn Saadjie hoef nie bloed te sweet om ʼn boom te word en vrugte voort te bring nie. Hulle doen eenvoudig wat God bepaal het, en verandering vind plaas, sonder inspanning. God se Woord is soos ʼn saadjie en jou hart is die grond. Wanneer dit in die grond van jou hart geplant en gekoester word, begin dit groei. Die resultaat is verandering; en die vrug kan deur almal gesien word. As jy ware verandering in jou lewe soek, is hierdie boek vir jou geskryf.