Skerper as ‘n Tweesnydende Swaard

R150.00

Skerper as ʼn Tweesnydende Swaard is ʼn samestelling en opsomming van die sestien...

SKU: AF325 Category:

Description

Skerper as ʼn Tweesnydende Swaard is ʼn samestelling en opsomming van die sestien gewildste en belangrikste openbarings wat ek van God ontvang het. Elke hoofstuk hanteer ʼn spesifieke onderwerp in ʼn verkorte formaat, ten einde aan te toon hoe hierdie waarhede by mekaar aansluit en van mekaar afhanklik is.

As jy byvoorbeeld die boodskap van genade verstaan, maar dit nog nie in balans met geloof gebring het nie, sal nie een van die twee effektief in jou lewe werk nie. Ek wil jou aanmoedig om tyd te maak om hierdie boek deur te lees, om sodoende ʼn oorsig te kry en dan terug te gaan en die aanbevole materiaal aan die einde van elke hoofstuk te bestudeer.

Additional information

Weight 0.251 kg