God Wil Hê Jy Moet Gesond Wees

R150.00

In hierdie boek deel Andrew die waarheid rondom dit wat God se onvoorwaardelike...

SKU: AF330 Category:

Description

In hierdie boek deel Andrew die waarheid rondom dit wat God se onvoorwaardelike liefde en genade reeds voorsien het. Genesing vorm ’n groot deel van daardie voorsiening.
Hy beantwoord baie algemene vrae, insluitend dié oor Paulus se doring in die vlees, die soewereiniteit van God en meer. As jy of iemand wat jy ken, genesing nodig het, is hierdie boek vir jou.

Additional information

Weight 0.280 kg
Dimensions 220 × 140 × 13 cm