‘n Beter Manier Om Te Bid

R150.00

Lewer jou gebede die gewenste resultate?
NA AMPER VIER DEKADES in die bediening...

SKU: AF321 Category:

Description

Lewer jou gebede die gewenste resultate?

NA AMPER VIER DEKADES in die bediening het Andrew Wommack verskeie belangrike waarhede rondom gebed ontdek. Sy gebedslewe is baie anders as dertig jaar gelede en die resultate het dramaties verbeter!

Jy het dalk baie van dieselfde vrae wat Andrew eens op ’n tyd gehad het. Is gebed my Christelike plig? Is gebed hoofsaaklik ’n manier om God te vra om in my en ander se behoeftes te voorsien? Word God se antwoorde op my gebede deur die mate van my nederigheid en opregtheid bepaal? Is gebedsverhoring ’n soewereine Godsbesluit of het ek die vermoë om Hom te beïnvloed? Die duidelike, Skriftuurlike antwoorde op hierdie en ander vrae kan ʼn dramatiese verandering in jou manier van bid bewerkstellig. Hierdie beginsels is nie noodwendig die enigste manier van bid nie, maar as jy nie die gewenste resultate op jou gebede sien nie, moet jy dalk jou aanslag verander; dalk is daar ʼn Beter Manier om te Bid.

Additional information

Weight 0.252 kg
Dimensions 220 × 140 × 10 cm